Menkaoere

Menkaoere
Menkaoera, Mykerinos, Mencheres
Standbeeld van Menkaoere (Egiptiese Museum, Kaïro).
Standbeeld van Menkaoere (Egiptiese Museum, Kaïro).
Farao van die 4de Dinastie
Periode  18 tot 22 jaar,[1] vanaf omstreeks 2530 v.C.
Voorganger  Chafra (waarskynlik) of Bicheris
Opvolger  Sjepseskaf
Vader  Chafra
Moeder  Chamerernebty I
Oorlede  Omstreeks 2500 v.C.
Monumente  Piramide van Menkaoere
Menkaoere in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
kAE1F32
Nebty-naam
G16
kAE1
Goue Horus-naam
G8
nTr G5
nbw
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
ramnkA kA
kA
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Menkaoere (ook Menkaoera) was ’n Egiptiese farao van die 4de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy was ook bekend onder sy Hellenistiese name, Mykerinos (deur Herodotus) en Mencheres (deur Manetho). Volgens Manetho was hy die opvolger van koning Bicheris, maar argeologiese bewyse dui daarop dat hy meer waarskynlik vir Chafra opgevolg het. Menkaoere het beroemd geword vir sy piramide by Giza en sy pragtige standbeel-triades, wat hom wys saam met godinne en sy vrou, Chamerernebty.

  1. Thomas Schneider: Lexikon der Pharaonen. Albatros, Düsseldorf 2002, ISBN 3-491-96053-3, page 163–164.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search